Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors

Skuif die kieslys heen en weer

F

FAMILIE

FAMILIE. Die basiese sosiale eenheid in Israel* was die familie wat die middelpunt van die lewe van die gemeenskap gevorm het. Die familie het...

Lees Lemma 5

FARAO

FARAO is die titel van die koning van Egipte*. Die farao was die absolute heerser oor die twee dele van Egipte (Bo- en Bene­de-Egipte) en is as...

Lees Lemma 5

FARISEERS

FARISEERS. Bronne oor die Fariseërs vóór 70 nC is beperk. Die Qumran*-dokumente (Kommentaar op Nahum 3-4 II 8-9; Kodeks Damaskus 1:11-13) en veral...

Lees Lemma 5

FATALISME

FATALISME is ’n ou filosofiese standpunt wat aanvoer dat dit nutteloos is om die toe­koms in die een of ander rigting te probeer beïnvloed,...

Lees Lemma 5

FAURE, ABRAHAM

FAURE, ABRAHAM (1795–1875) was lid van ’n gesiene familie op Stellenbosch en het sy teologiese studie in Gosport, Enge­land, in ’n puriteinse*...

Lees Lemma 5

FAURE, HENDRIK EMMANUEL

FAURE, HENDRIK EMMANUEL (1829–1898), seun van dr Abraham Faure*, het ná sy studie in Nederland ’n beroep na die NG gemeente Pietermaritzburg...

Lees Lemma 5

FAURE, PHILIP EDUARD

FAURE, PHILIP EDUARD (1811–1882) vertrek in 1828 na Utrecht, Nederland, vir teologiese studie. In Desember 1834 word hy die eerste predikant van...

Lees Lemma 5

FEBE

FEBE het ’n leidende rol in Kenchreë, naby Korinte*, gespeel. Sy het blykbaar die brief aan die Romeine* afgelewer, want Pau­lus* beveel haar by die...

Lees Lemma 5

FEDERALISME

FEDERALISME. Hierdie woord, wat ook ’n staatkundige term is, het in die teologie* ’n heel tegniese betekenis. Dit is afgelei van die Latyn foedus...

Lees Lemma 5

FEINAUER, ILSE

FEINAUER, ILSE (1959 -) is ’n professor aan die Universiteit van Stellenbosch waar sy die Ton en Anet Vosloo-Leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk...

Lees Lemma 5

FELIKS, MARKUS ANTONIUS

FELIKS, MARKUS ANTONIUS was ’n Romeinse prokurator (Kyk by: Romeinse Ryk) van Judea*, 52–59/60 nC. Hy was ’n vrygelate slaaf* van die huishouding...

Lees Lemma 5

FEMINISME

FEMINISME. Moderne feminisme is ’n beweging wat in die 1970’s wêreldwyd onder vroue* begin het om mekaar te be­magtig. Feminisme beweer dat vroue...

Lees Lemma 5

FEMINISTIESE ETIEK

FEMINISTIESE ETIEK, soos alle etiek, fokus op geregtigheid* (justice). Ongereg­tig­heid* heers waar daar nie ’n magsbalans is nie en vryheid en...

Lees Lemma 5

FENIKS

FENIKS kom in twee verbande voor: ‑Van foiniks (Grieks*) wat “purperkleurig” beteken. Dis ’n mitiese, purperkleurige voël. Die Egiptenaars (Kyk by:...

Lees Lemma 5

FENOMENOLOGIE

FENOMENOLOGIE is afgelei van die Griekse* woorde phainomenon (verskynsel) en logos (woord, leer) en verwys na die 20ste-eeuse Europese filosofiese...

Lees Lemma 5

FENSHAM, FRANK CHARLES

FENSHAM, FRANK CHARLES (1925–1989) behaal ’n MA en DD aan die Univer­siteit van Pretoria waarna hy ’n PhD in Semitiese Tale aan die John...

Lees Lemma 5

FERGUSON, ABBIE PARK

FERGUSON, ABBIE PARK (1837–1919) is ’n Skotse pastoriedogter van Whateley, Massachusetts, waar haar pa predikant van die Kongregasionalistiese Kerk*...

Lees Lemma 5

FESTER, GERTRUDE

FESTER, GERTRUDE (1952–) was in 1988 twee en ’n half maande in eensame aanhouding kragtens die destydse Artikel 29 en saam met dertien ander eers...

Lees Lemma 5

FESTUS, PORSIUS

FESTUS, PORSIUS was Romeinse prokurator (Kyk by: Romeinse Ryk) van Judea, 59/60–62 nC. Anders as sy voorganger, Feliks*, was hy ’n eerbare...

Lees Lemma 5

FEUERBACH, LUDWIG

FEUERBACH, LUDWIG (1804–1872). Hierdie Duitse wysgeer onderskei drie hoofpunte in sy leer: 1. Die materialisme. Self het hy liewer van organisme...

Lees Lemma 5

FILADELFIA

FILADELFIA in Lidië lê in die weste van Klein-Asië* in die provinsie Asië* (Kyk by: Romeinse Ryk) aan ’n sytak van die Her­musrivier. In hierdie...

Lees Lemma 5

FILEMON (BYBELBOEK)

FILEMON (BYBELBOEK). Dié brief* is tydens Paulus* se gevangenskap in Efese* (54–56 nC) óf in Rome* (60–62 nC) geskryf, waar interaksie met Onesimus*...

Lees Lemma 5