Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors

Skuif die kieslys heen en weer

G

GABRIËL

GABRIËL is die naam van ’n engel*. Gabriël beteken “man van God”. Hy leef in God se teenwoordigheid (“staan in diens van God”, Luk 1:19). Dit...

Lees Lemma 5

GAD

GAD was ’n seun van Jakob* en Silpa, Lea* se slavin (Gen 30:11). Lea het aan hom die naam Gad gegee en gesê: “Nou is ek gelukkig!” Die gebied wat...

Lees Lemma 5

GAFSA SE MARTELAARS

GAFSA SE MARTELAARS (484). Augus­tinus* het verskeie kloosters* in Noord-Afrika gestig waar sy ideale van ’n kloos­tergemeenskap uitgeleef is. Slegs...

Lees Lemma 5

GALILEA

GALILEA kom van galil, Hebreeus* vir “distrik”. Die Bybelse Galilea het hoofsaaklik aan heidense* gebied gegrens. Die See van Galilea is ’n...

Lees Lemma 5

GALILEI, GALILEO

GALILEI, GALILEO (1564–1642) se naam het sinoniem geword met die wetenskaplike rewolusie van die 16de eeu. Galileo het waarskynlik meer tot die...

Lees Lemma 5

GALLIO, JUNIUS ANNAEUS

GALLIO, JUNIUS ANNAEUS (circa 0–65). ’n Inskripsie wat in 1905 in Delfi ontdek is, bewys dat Gallio prokonsul van Agaje* in 51–52 nC was. Dit stel...

Lees Lemma 5

GAM

GAM is die tweede van Noag* se drie seuns. Ná die vloed (wat hy saam met Noag oorleef het) doen hy ’n onaanvaarbare ding. Terwyl Noag dronk en kaal...

Lees Lemma 5

GAMALIËL

GAMALIËL. Twee persone is onder hierdie naam bekend. ‑In die Ou Testament* lees ons van Gamaliël, die seun van Pedasur, wat uit die volksvergadering...

Lees Lemma 5

GANANJA

GANANJA was die seun van Assur*, ’n Benjaminiet uit Gibeon*. Hy was ’n vals profeet wat opgetree het tydens die rege­ring van Sedekia*, koning van...

Lees Lemma 5

GARDINER, ALLEN FRANCIS

GARDINER, ALLEN FRANCIS (1794–1851) is naby Oxford, Engeland, gebore. Sy godvresende ouers het hom van vroeg af in die basiese beginsels van die...

Lees Lemma 5

GASA

GASA is ’n gebied van ongeveer 55 hektaar in die suidweste van Palestina*. Hoë sandduine skei Gasa van die see, wat ongeveer 4-5 km verder wes geleë...

Lees Lemma 5

GASAEL

GASAEL was die koning van Aram* in Sirië* (843–798 vC). Elia* het opdrag gehad om hom te salf (1 Kon 19:15), omdat God hom wou gebruik om Israel*3...

Lees Lemma 5

GASVRYHEID

GASVRYHEID is in Israel* as ’n groot deug* beskou (Gen 18; 24:17-32; 2 Kon 4:10). Gaste kon volksgenote of vreemdelinge* wees. Die Israeliete het...

Lees Lemma 5

GAT

GAT. Alhoewel daar nie vandag eenstemmigheid is oor die presiese posisie van Gat nie, weet ons dat dit een van die hoofstede van die Filistyne* was...

Lees Lemma 5

GAWES VAN DIE GEES

GAWES VAN DIE GEES sluit alle gawes in wat God aan indiwidue skenk en wat tot opbou van die hele kerk* aangewend moet word. Reeds in die Ou...

Lees Lemma 5