Welkom by die eCKE

Die elektroniese Christelike Kernensiklopedie (eCKE) is die verbeterde, opgedateerde en aangevulde elektroniese weergawe van die gedrukte CKE wat in 2008 by Lux Verbi.BM in samewerking met Bybel-Media verskyn het. Die eCKE is ‘n eerste van dié aard wat van meet af aan in Afrikaans geskryf is. Dit wil ‘n sleutel wees dat jy God, sy Woord, sy kerk, die wêreld, die geskiedenis, jou land, jou geloof en jouself ‘n bietjie beter kan verstaan. Lees meer…

In die kollig

COMBRINK, HANS JACOB BER­NARD

COMBRINK, HANS JACOB BER­NARD

COMBRINK, HANS JACOB BER­NARD (1940–) behaal aan die Universiteit van Pretoria sy BA, BD en BA Honneurs (Grieks*) almal met lof. Hy verwerf sy doktorsgraad in 1969 aan die Vrije Universiteit* van Amsterdam met as proefskriftitel Die diens van Jesus. ’n Eksegetiese...

Lees meer
MEIRING2, PIETER GERHARD JA­CO­BUS (PIET)

MEIRING2, PIETER GERHARD JA­CO­BUS (PIET)

MEIRING2, PIETER GERHARD JA­CO­BUS (PIET) (1941–) word predikant in die NG Kerk*, soos sy pa Arnold* en sy oupa Pieter*, en sy seun Arno. Ná sy voorstudie in Pretoria behaal hy sy Drs Teol aan die Vrije Universiteit*, Amsterdam, en sy DD in 1967 aan die Universiteit...

Lees meer
PERPETUA VIVIA

PERPETUA VIVIA

PERPETUA VIVIA (?–circa 203) het in die tyd van die wrede Romeinse keiser* Septimus Severus geleef en uiteindelik onder sy hand die martelaardood gesterf. Perpetua, ’n aantreklike vrou van Kartago, het ’n toegewyde ma en twee gelowige broers gehad, maar haar pa was ’n...

Lees meer

Ons Borge

Sidebar