Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors

Skuif die kieslys heen en weer

V

VADER, GOD DIE

VADER, GOD DIE. Om God “Vader” (Hebreeus*: Abba*) te noem, is een van die algemeenste en kosbaarste aanspreekvorms wat Christene* vir God het. In sy...

Lees Lemma 5

VAEVUUR

VAEVUUR. Die heilige Drie-eenheid* het mense geskep om deel te hê aan die God­delike liefdeslewe deur hulle eenheid met Christus*, die mensgeworde...

Lees Lemma 5

VALENTIJN, FRANCOIS

VALENTIJN, FRANCOIS (1666–1727) het aan die Universiteit van Leiden in die teologie* studeer voordat hy in 1686 predi­kant* op Ambon in die Ooste...

Lees Lemma 5

VALS CHRISTUSSE

VALS CHRISTUSSE. Daar moet onderskei word tussen vals Christusse (Matt 24:23-24; Mark 13:22), vals profete (Matt 7:22; 1 Joh 4:1) en antichriste* (1...

Lees Lemma 5

VALS LEER

VALS LEER. Volgens Handelinge* het die eerste Christene* onder andere volhard in die leer van die apostels* (Hand 2:42) en het hulle die hele...

Lees Lemma 5

VALS PROFESIE

VALS PROFESIE. Verskillende definisies van “profesie*” bestaan. Die duidelikste is dat dit ’n uiting is wat deur God geïnspireer is. Dit impliseer...

Lees Lemma 5

VAN DEN BERGH, REGARDT

VAN DEN BERGH, REGARDT (1952–) is in Johannesburg gebore as seun van die bekende toneelspelers, Gert en Dulcie. Hy was getroud met die aktrise Jana...

Lees Lemma 5

VAN DEN VONDEL, JOOST

VAN DEN VONDEL, JOOST (1587–1679) was in Nederland se glorietydperk ’n voor­aanstaande liriese, epiese en dramadigter, en ’n uitnemende prosaïs. Ná...

Lees Lemma 5

VAN DER HOFF, DIRK

VAN DER HOFF, DIRK (1814–1881). Ná teologiese studie aan die Universiteit van Leiden ontvang Van der Hoff  ’n beroep na die “… uitgewekene en...

Lees Lemma 5

VAN DER MERWE, CHRIS N

VAN DER MERWE, CHRIS N (1944 -) is ’n emeritus professor in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan die Universiteit van Kaapstad. Hy verwerf BA,...

Lees Lemma 5