1 EN 2 SAMUEL (BYBELBOEKE)
1 EN 2 SAMUEL (BYBELBOEKE). Samuel* was nie die skrywer van die twee Samuelboeke nie en hy is ook nie die hoofkarakter daarin nie. 1 Samuel begin wel met sy ma, Hanna*, se hartseer oor haar kinderloosheid. By die heiligdom in Silo* smeek sy vir ’n kind. Die priester Eli* verseker haar dat haar gebed… Lees Meer »