1 EN 2 PETRUS (BYBELBOEKE)
1 EN 2 PETRUS (BYBELBOEKE). Hierdie twee briewe* is deel van die groep “algemene sendbriewe” in die Nuwe Testament*. Volgens die aanhef en slot is die twee Petrusbriewe tipiese antieke briewe. 2 Petrus (saam met Judas*) vertoon egter sterk kenmerke van ’n preek. Daar was vroeg reeds groot onsekerheid of dié briewe deel van die… Lees Meer »