HAAT
HAAT is ’n emosie van intense weersin, afkeer of apatie teenoor ’n ding, persoon, ’n ander sosiale groep of ideologiese politieke sisteem en wek gewoonlik die begeerte op om die objek van haat te vermy, te beperk, te verwyder of te vernietig. Dikwels is haat ’n natuurlike emosie, want mense haat dit as iemand hulle… Lees Meer »