1 EN 2 KONINGS (BYBELBOEKE)
1 EN 2 KONINGS (BYBELBOEKE). Die twee Koningsboeke is die laaste twee boeke van die Deuteronomistiese geskiedwerk*, ’n omvattende geskiedenis van Israel* wat begin by die uittog* uit Egipte* soos dit in Deuteronomium* vertel word en eindig by die val van Jerusalem* aan die einde van 2 Konings. Dit is egter nie geskiedenis ter wille… Lees Meer »