OBADJA (BYBELBOEK)
OBADJA (BYBELBOEK) is met sy een en twintig verse die kortste boek in die Ou Testament*. Die naam “Obadja” beteken “dienaar/aanbidder van die Here”, maar daar is geen persoonlike besonderhede oor die profeet beskikbaar nie. Die Talmud* beskryf hom as ’n amptenaar van koning Agab* (vgl 1 Kon 18:1-15), maar hierdie siening word nie deur… Lees Meer »