BAÄL
BAÄL is ’n algemene begrip in die Semitiese tale* en beteken “heer/eienaar/meneer”. Baäl is ook ’n godsnaam, soos die Ugaritiese* (Kanaänitiese*) kultuur dit bevestig. Dáár was Baäl een van die belangrike gode in die Ugaritiese panteon, naas die ouer god, El. As godsnaam kom Baäl 90 keer in die Ou Testament* voor. Soms word daar… Lees Meer »