1 EN 2 MAKKABEËRS
1 EN 2 MAKKABEËRS. Kyk by: Apokriewe boeke. MAKPELA. Abraham* het ’n stuk land waarop ’n grot was, by die Hetiet Efron gekoop as plek om Sara* te begrawe (Gen 23). Sara, en later Abraham, Rebekka*, Lea* en Jakob* is daar begrawe. Die grot van Makpela was geleë oos van Mamre in Hebron*. Dié… Lees Meer »