QERE
Desember 4, 2019
QERE. Kyk by: Ketib.
QERE. Kyk by: Ketib.
QUMRAN is die naam van ’n droë rivierloop (wadi) en die ou ruïne langsaan. Die ruïne is geleë aan die noordwestekant van die Dooie See, suid van Jerigo*. Die plek het bekendheid verwerf omdat die Dooie See-rolle* in die omgewing gevind is. In totaal is die oorblyfsels van ongeveer 900 manuskripte gevind. Die rolle was… Lees Meer »
QURíAN. Kyk by: Koran.