NAAKTHEID (IN KUNS, MEDIA).
NAAKTHEID (IN KUNS, MEDIA). Die eerste verwysing in die Bybel* na naaktheid, dui op die goedheid daarvan (Gen 2:25). Sonde* het egter die man en vrou ongemaklik laat raak met mekaar se naaktheid. Naaktheid as sodanig is eintlik a-moreel. Die konteks bepaal of dit goed of sleg is. Van die grootste kunswerke van alle tye… Lees Meer »