Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors

Skuif die kieslys heen en weer

G

GELOOFSENDING

GELOOFSENDING. Sending* rus op geloof* en lei tot geloof. Alle sendingwerk is in werklikheid “geloofsending”. Tog het dié term ’n spesifieke...

Lees Lemma 5

GELOOFSGENESING

GELOOFSGENESING verwys na ’n bui­ten­gewone, bo-natuurlike, ingryping (X-faktor; God) op ’n siektetoestand of kwelling. Die fokus is die geloof van...

Lees Lemma 5

GELOOFSOFFERS

GELOOFSOFFERS. Die beginsel van die geloofsofferbelofte is om 1. in biddende afhanklikheid van God, 2. bo en behalwe die gewone gemeentelike...

Lees Lemma 5

GELOOFSOPVOEDING

GELOOFSOPVOEDING, geloofsvor­ming of geloofsontwikkeling is die proses van verdieping in die verstaan en uitleef van die Christelike* geloof*. Dit...

Lees Lemma 5

GELOWIGE

GELOWIGE is volgens die Bybel* iemand met ’n persoonlike verhouding met God wat tot uitdrukking kom in vertroue en liefde*. Hierdie verhouding kom...

Lees Lemma 5

GELYKENIS

GELYKENIS is die vertaling van parabole (Grieks*) (“parable”), wat beteken om dinge te vergelyk. In die Septuaginta* vertaal parabole die Hebreeuse*...

Lees Lemma 5

GEMEENSKAP (CHRISTELIKE)

GEMEENSKAP (CHRISTELIKE). Die begrip “Christelike* gemeenskap” kan dui op die kerk in sy verskeie gestaltes. Dit kan ook dui op ’n bepaalde manier...

Lees Lemma 5

GEMEENTE

GEMEENTE en “kerk”* is terme wat dikwels afwisselend gebruik word. Gemeente verwys normaalweg na die plaaslike geloofs­gemeenskap wat gereeld...

Lees Lemma 5

GEMEENTEBOU

GEMEENTEBOU is ’n begrip wat sedert die laat 19de eeu gebruik word om die herstel van gemeentes* volgens die bedoeling van God te beskryf. Die...

Lees Lemma 5

GEMSER, BEREND

GEMSER, BEREND (1890–1962), die grondlegger van die studie van die Semitiese Tale* in Suid-Afrika, is in Noord-Holland gebore en het aan die...

Lees Lemma 5

GENADE

GENADE is die vrye guns van ’n meerdere teenoor ’n mindere, staan teenoor verdienste en is die gevolg van die medelye van die een wat dit betoon...

Lees Lemma 5

GENADEDOOD

GENADEDOOD is die doelbewuste dood­maak van iemand wat tot doel het om hom of haar op ’n menswaardige manier te laat sterwe. Dit was vroeër ’n opsie...

Lees Lemma 5

GENADEMIDDELE

GENADEMIDDELE. Die gawes van die Heilige Gees* waarvan die mens vir redding tot die ewige lewe afhanklik is – we­der­geboorte*, roeping*, geloof*,...

Lees Lemma 5

GENADENDAL

GENADENDAL is die oudste sending­*stasie in Suid-Afrika. Dit is in 1737 deur die Morawiese* (Slowaakse) sendeling Georg Schmidt* te Baviaanskloof in...

Lees Lemma 5

GENADEVERBOND

GENADEVERBOND. God is die God van die verbond*. Van die skepping* af het Hy Homself met die mens in ’n verbonds­verhouding gestel. Die mens het met...

Lees Lemma 5

GENESINGS

GENESINGS. God is aktief by herstel be­trokke, maar Christene* ook by genesing. In Bybelse* tye is verbande en geneeskundige pleisters gebruik (Job...

Lees Lemma 5

GENESIS (BYBELBOEK)

GENESIS (BYBELBOEK) is die eerste boek in die Bybel*. Dis deel van die eerste vyf boeke (Pentateug*) wat deur die Jode* die wet* of tora* genoem...

Lees Lemma 5

GENETIESE MANIPULASIE

GENETIESE MANIPULASIE is die byvoeg van eksterne genetiese materiaal in ’n organisme, of die verandering van die bestaande genoom van ’n organisme...

Lees Lemma 5

GENOEGDOENING

GENOEGDOENING beteken die voldoening van Christus* se offer* aan die kruis*. Hiermee word letterlik gesê dat Christus genoeg gedoen het om die mens...

Lees Lemma 5