Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors

Skuif die kieslys heen en weer

BELSASAR

Skrywer: HF van Rooy

Belsasar was volgens Dan 5 die laaste regeerder van Babel*, wat gedood is toe Kores* die stad in 539 vC ingeneem het. Hy was die seun van Nabonidus*, die laaste koning van Babel. Nabonidus het hom as regeerder in Babel benoem terwyl hy met veldtogte in Arabië* besig was. Belsasar was die regeerder wat die skrif aan die muur gesien het (Dan 5). Daniël* het dit verklaar as ’n oordeelsuitspraak oor Babel, wat dieselfde nag in vervulling gegaan het.

 

Print Friendly, PDF & Email
Deel hierdie blad:
Opgedateer: 28 Feb, 2016

0 Comments

Submit a Comment

Om kommentaar te lewer op lemmas, foute uit te wys, voorstelle vir nuwe lemmas te maak of byvoegings aan die hand te doen, voltooi asb die onderstaande vorm en e-pos dit aan: Die Hoofredakteur: eCKE by [email protected]

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui