Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors

Skuif die kieslys heen en weer

F

FILIOQUE-STRYD

FILIOQUE-STRYD. Filioque is ’n Latynse woord wat letterlik beteken: “en van die Seun*”. Dit vorm deel van die dogma* oor die Drie-eenheid* en veral...

Lees Lemma 5

FILIPPENSE (BYBELBOEK)

FILIPPENSE (BYBELBOEK) is een van Paulus* se “vriendelikste” briewe wat hy uit die gevangenis geskryf het. Sommige noem Filippense ’n “teologie* van...

Lees Lemma 5

FILIPPUS

FILIPPUS. Die Bybel* maak melding van drie persone met hierdie naam: –Herodes*1 die Grote en sy Joodse* vrou Kleopatra se seun. Herodes (oorlede 4...

Lees Lemma 5

FILISTYNE

FILISTYNE was deel van die sogenaamde Seevolke wat gedurende die 12de eeu vC uit die Egeïese Seegebied na Palestina* getrek het. Hulle het hulle...

Lees Lemma 5

FILMS EN GODSDIENS

FILMS EN GODSDIENS. Toe Holly­wood nog nie stories gehad het om te vertel nie, het Bybel*stories kitsloketsukses beteken – soos 1926 se Ben Hur: A...

Lees Lemma 5

FIRET, JACOB (JAAP)

FIRET, JACOB (JAAP) (1923–1994), be­gin in 1942 teologie studeer aan die Gereformeerde Kerken se teologiese skool in Kampen, Nederland. Tydens...

Lees Lemma 5

FLAVIANUS

FLAVIANUS (?-449). Van hom is min biografiese gegewens bekend. Van sy geskrifte het slegs drie briewe aan pous* Leo I en een aan keiser* Teodotius...

Lees Lemma 5

FONTEINPOORT.

FONTEINPOORT. Op die suidoostelike heuwel en suidspitse van die Jebusitiese Jerusalem* of ou Dawidstad was daar ’n stadspoort bekend as die...

Lees Lemma 5

FORMULIERE VAN EENHEID

FORMULIERE VAN EENHEID. Die groot Sinode van Dordrecht (1618–1619) van die Gereformeerde Kerken in Nederland het amptelik drie belydenisskrifte vir...

Lees Lemma 5

FOUNDATION MINISTRIES

FOUNDATION MINISTRIES, met sy hoof­kantoor in Gonubie, vlakby Oos-Lon­den in die Oos-Kaap, het sy ontstaan in 1974 gehad en is evangelies (Kyk by:...

Lees Lemma 5

FOX, GEORGE

FOX, GEORGE (1624–1691) is bekend as prediker (Kyk by: Prediking) en stigter van die Religious Society of Friends*, ook bekend as die Kwakers. Op...

Lees Lemma 5

FOXE, JOHN

FOXE, JOHN (1516–1587). Nadat Foxe in Oxford gestudeer en ’n dosentskap aldaar beklee het, verhuis hy in 1547 na Londen waar hy diaken*2 in die...

Lees Lemma 5

FRANCISKUS

FRANCISKUS (1937-), gebore as Jorge Mario Bergoglio, getoë in Buenos Aires waar hy as Katolieke priester*2 en mettertyd as kardinaal* gedien het, is...

Lees Lemma 5

FRANCISKUS (VAN ASSISI)

FRANCISKUS (VAN ASSISI) (1181–1226). Franciskus is gebore as die seun van ’n ryk handelaar in kledingstof. Van sy tienerjare al was hy ’n leier...

Lees Lemma 5