UNITED APOSTOLIC FAITH CHURCH

UNITED APOSTOLIC FAITH CHURCH is ’n kerklike groepering wat grotendeels in die Pinkstertradisie staan (Kyk by: Pink­sterbeweging – Teologies). Die hoofkantoor is in Derdepoort in Pretoria. Hulle het ongeveer 20 000  lidmate en 42 000 kinders in hulle kerk (2015).

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar