TERTIUS

TERTIUS het vir Paulus* die Romei­ne­brief* neergeskryf (Rom 16:22). Hy was vermoedelik ’n amanuensis of “mooiskrywer” – iemand wat in die skryfkuns opgelei was en daarvan ’n beroep gemaak het. Paulus het sy briewe* egter self afgesluit, en hulle so persoonlik gewaarmerk (Gal 6:11; vgl Kol 4:18; 2 Tess 3:17).

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar