TATTENAI

TATTENAI was die Persiese goewerneur in Samaria* in die tyd van Darius*1 en Serubbabel*, ongeveer 620 vC. Volgens Esra 5–6 het hy ’n brief aan Darius gestuur oor die herbou van die tempel* in Jerusa­lem* onder leiding van Serubbabel. Darius het aan hom opdrag gegee om die Jode* in die herbou van die tempel te ondersteun, wat hy sorgvuldig gedoen het.

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar