STADTMISSION

STADTMISSION, ’n Luthers-georiënteerde groepering, rig sigself veral op Duitssprekendes wat in Suid-Afrika woon. Hulle het ongeveer 1 000 lidmate. Hulle hoofkantoor is in Garsfontein, Pretoria. (Kyk by: Lutheranisme.)

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar