SJEFELA

SJEFELA is ’n geografiese term wat in die Ou Testament* met “die Laeveld” vertaal word. Dit is die heuwelland tussen die vlakte van Saron* in die noorde en die bergland van Juda* in die suide en oos van die kusvlakte. Talle verwysings na die Laeveld maak melding van die wildevye wat klaarblyklik volop hier voorgekom het (1 Kron 27:28; 2 Kron 1:15; 9:27).

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar