SET

SET is die derde seun van Adam* en Eva*, gebore ná die dood van Abel*. Eva sien vir Set as die een in plek van die ander een wat vermoor is. Set word beskryf as die beeld van sy pa (Gen 5:3). Set het 912 jaar oud geword en was die pa van Enos* en ander kinders.

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar