ORIENTAL MISSIONARY SOCIETY

ORIENTAL MISSIONARY SOCIETY (OMS) is ’n interkerklike sending*organisasie wat hulle toespits op die stig van inheemse kerke. OMS is in 1901 deur Charles Cowman gestig as die Oriental Missionary Society. In 1974 is die naam verander na OMS International. OMS is tans aktief in agt en veertig lande en bedryf meer as veertig opleidingskole wêreldwyd.

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar