NEBO

NEBO is bekend as die berg waarvandaan Moses* die beloofde land kon sien (Deut 34:1). Dit is 16 km oos van die gebied waar die Jordaan* in die Dooie See inloop en is 802 m hoog, met ’n uitsig van die Hermon*-gebergte in die noorde tot by die Dooie See.

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar