NABOPOLASSAR

NABOPOLASSAR was die grondlegger van die Nieu-Babiloniese Ryk*, wat sy hoog­te­punt beleef het onder sy seun, Nebukadnesar*. Hy het in 630 vC koning van die Galdeërs* geword, en het Babel* in 626 vC beset. Ná die ondergang van die Assiriese Ryk* het hy sy ryk in die suide van Mesopotamië* gevestig. Hy is in 605 vC oorlede en is deur sy seun Nebukadnesar opgevolg.

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar