MOESLIEM

MOESLIEM, ook Moslem. Aanhanger van die Islam*. Die woord “Moesliem”, soos Islam, is afgelei van die Arabiese* werkwoord aslama, om (jou) te onderwerp. Dit het die betekenis om jou aan God (Allah*) te onderwerp, jou aan God oor te gee.

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar