METUSALEM

METUSALEM, ook genoem Metusalag. Hy was die seun van Henog*, die pa van Lameg* en die oupa van Noag* (Gen 5:21-27). Volgens die Bybel* het hy 969 jaar ge­lewe. Kyk ’n mens na die geslagsregister in Gen 5, het almal wat genoem word ’n lang lewe geniet, met Metusalem wat die langste gelewe het.

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar