MASSA EN MERIBA

MASSA EN MERIBA is plekname wat onderskeidelik “op die proef stel” en “rusie” beteken Volgens Eks 17:1-7 het Israel* weens die gebrek aan water by Refidim met Moses* rusie gemaak, waarop Moses vra waarom die klaende volk die geduld van die Here* so op die proef stel. Moses slaan op hierdie plek volgens bevel van die Here ’n rots waaruit daar water kom.

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar