JOAS

JOAS. Daar word in die Ou Testament* melding gemaak van twee persone met hierdie naam.

  1. ‑Die negende koning van Juda*4 (836–798 vC). Hy was die seun van Ahasia* en Sibja, uit Berseba* (2 Kon 11–12; 2 Kron 22:10, 24-27). Joas was 7 jaar oud toe hy koning geword het en hy het 40 jaar in Jerusalem* regeer.
  2. ‑Die seun van Joahas*1 en twaalfde ko­ning van Israel* (2 Kon 13:10-25, 14:8-16; 2 Kron 25:17-24). Sy heerskappy lui die begin van ’n periode van voorspoed vir Israel in. Dit sou ’n hoogtepunt onder sy opvolger bereik.

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar