INDEPENDENT BAPTIST CHURCH

INDEPENDENT BAPTIST CHURCH het in 1977 tot stand gekom en maak deel uit van die Baptiste*-groepering in die Suid-Afrikaanse konteks. Hulle het bykans 5 500 lidmate en 6 000 volgelinge (2015). Hulle hoofkantoor is in Mandini in kwa­Zulu-Natal.

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar