Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors

Skuif die kieslys heen en weer

HERMES

Skrywer: HC van Zy€l

HERMES kom in twee verbande voor:

  1. ‑Hy is in die antieke tyd die seun en boodskapper van Zeus*, oppergod van die Griekse goderyk. In Listra* verwar die inwoners Barnabas* en Paulus* met Zeus* en Hermes onderskeidelik (Hand 14:12), lg omdat Paulus die woordvoerder was.
  2. ‑Dit is die naam van ’n gemeentelid in Rome* (Rom 16:14), vermoedelik ’n slaaf* of ’n vrygelate slaaf. Dit vertel iets van die sosiale opset van die kerk* in Rome.

 

Print Friendly, PDF & Email
Deel hierdie blad:
Opgedateer: 13 Mar, 2016

0 Comments

Submit a Comment

Om kommentaar te lewer op lemmas, foute uit te wys, voorstelle vir nuwe lemmas te maak of byvoegings aan die hand te doen, voltooi asb die onderstaande vorm en e-pos dit aan: Die Hoofredakteur: eCKE by [email protected]

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui