GILGAL

GILGAL is geleë in die gebied tussen die Jordaan* en Jerigo*, waar die Israeliete* die eerste keer in die beloofde land kamp opgeslaan het. Dit is ook die plek waar die besnydenis* plaasgevind het en waar die Israeliete die eerste keer die Pasga* in Kanaän* gevier het (Jos 4:19; 5:9-10). Gilgal was vir ’n paar jaar lank die hoofkwartier van die Israeliete, terwyl Josua* besig was om die land te verower (Jos 9:6; 10:6, 15, 43).

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar