GESKRIFTE

GESKRIFTE is die derde deel van die Ou-Testamentiese* kanon*, of die sogenaamde feesrolle (megillot*). Die boeke Hooglied*, Rut*, Klaagliedere*, Prediker* en Ester* is deel van die Geskrifte en word tot vandag toe by die groot Joodse* feeste* voorgelees.

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar