GESEM

GESEM is ’n persoon van Arabiese her­koms wat Nehemia* se planne vir die herbou van die tempel* teengestaan het (Neh 2:19). Die verwysing na die feit dat hy ’n “Arabier”* was, dui daarop dat hy homself onder die Persiese heerskappy in ’n magsposisie bevind het. Die goewerneurs van Samaria* en Ammon* het met Gesem saam­gestaan in ’n poging om Nehemia se projek te stuit.

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar