GERISIM EN EBAL*

GERISIM EN EBAL* is twee berge in die sentrale gedeelte van Palestina*, noord en suid van Sigem*. Gerisim is 868 meter bo seevlak. Gerisim is tot vandag die heilige berg van die Samaritane*, waar hulle Paas­fees*, Pinkster* en die Loofhuttefees* vier.

 

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar