FUNDAMENTALISME (2)

FUNDAMENTALISME (2) in die algemeen is die (onverdraagsame) verabsolutering van ’n bepaalde gedagterigting asof dit die enigste geldige sou wees – of dit nou Christelike fundamentalisme, Islamitiese fundamentalisme, kommunisme, nasionaal-sosialisme of nasionalisme sou wees.

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar