FREIE EVANGELISCH LUTHERIS­CHE KIRCHE

FREIE EVANGELISCH LUTHERIS­CHE KIRCHE. Hierdie groepering, wat in 1892 tot stand gekom het, maak deel uit van die Lutherse* tradisie in Suid-Afrika, maar staan redelik onafhanklik van die hoofstroom. Hulle hoofkantoor is in Arcadia in Pretoria. Hulle het ongeveer 3 000 lidmate (2012) en ’n tweemaandelikse nuusbrief, Bekennende Luthe­rische Kirche.

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar