FREE BAPTIST CHURCH

FREE BAPTIST CHURCH vorm deel van die Baptiste-tradisie in Suid-Afrika. Hulle hoofkantoor is in Eldoradopark ten suide van Johannesburg geleë. Hulle het ’n nuusbrief bekend as Volle Salig­heid/Full Salvation en het  ongeveer 7 000 lidmate (2012).

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar