ENHIPOSTASIE

ENHIPOSTASIE is die leer dat die mens­like natuur van Jesus Christus* onself­standig is en net in die vereniging met die Goddelike natuur kan bestaan. (Kyk by: Anhipostasie.)

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar