ELIMELEK

ELIMELEK was ’n inwoner van Bet­lehem*, ’n familielid van Boas*, asook Rut* se skoonpa (Rut 1:1-4; 2:1). Daar was droogte in die gebied waar Elimelek gewoon het en hy het met sy vrou Naomi* en hulle twee seuns na Moab* getrek. Elimelek het kort daarna gesterf. Sy familie het egter in Moab bly woon en sy seuns het kort daarna met Rut en Orpa* getrou.

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar