DOR

DOR is een van die stede waarvan die ko­ning deur Josua* en die Israeliete* verslaan is met hulle intog in Kanaän* (Jos 12:23). Dit het deel uitgemaak van Manasse* se stamgebied (1 Kron 7:29). Die berggebied van Dor word genoem as die vierde admini­stratiewe streek van Salomo*; elke streek was vir ’n maand lank verantwoordelik vir die onderhoud van die koning en sy hof (1 Kon 4:11).

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar