CHRISTIAN BRETHREN ASSEMBLIES

CHRISTIAN BRETHREN ASSEMBLIES het sy ontstaan in die internasio­nale Brethern-tradisie wat ’n mistieke* vroom­heid* nastreef. Dit het in Suid-Afrika 110 gemeentes, 10 deelstandplase en sowat 3 000 lede (2015). Verskeie sende­linge doen diens in ander lande, naamlik in Zambië, Zimbabwe, Israel, die Verenigde Arabiese Emirate, Liba­non en Papoea-Nieu-Guinee. Verder bestaan daar ook ge­meentes in Mosambiek, Zim­babwe en Zam­bië. Al die gemeentes is op ’n outo­nome basis georganiseer.

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar