BILHA

BILHA was die slavin wat Ragel* vir Jakob* as vrou gegee het, aangesien sy self gesukkel het om swanger te raak. Bilha is die ma van Dan* en Naftali* wat die voorvaders van twee van die stamme van Israel* sou word. Ons lees verder in Gen 35:22 hoe Jakob se oudste seun, Ruben*, as deel van ’n magspeletjie tussen pa en seun by Bilha slaap.

Comments

So empty here ... leave a comment!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Sidebar