BESTIALITEIT

BESTIALITEIT is die seksdaad tussen ’n mens en ’n dier. Dit word oor die algemeen sterk afgewys op grond van die afwesigheid van ’n persoonlike verhouding van wedersydse liefde en trou tussen die deelnemers aan die seksdaad en die daarmee verbandhoudende ontoerei­kendheid van ’n dier as seksmaat vir ’n mens. Die Ou-Testamentiese* verbod op be­stia­liteit (Lev 18: 23) gaan gepaard met die voorskrif dat sowel die mens as die dier

doodgemaak word (Eks 22:19).

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar