BEN-GUR

BEN-GUR (op grond van die 1933/53-Afrikaanse Vertaling meer bekend as Ben-Hur) was die streekbestuurder in die Efraimsberge, een van die twaalf streke wat elk vir ’n maand lank verantwoordelik was vir die onderhoud van Salomo* se koninklike hof (1 Kon 4:8).

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar