BEN-ABINADAB

BEN-ABINADAB was streekbestuurder in die berggebied van Dor*, een van die twaalf streke wat elk vir ’n maand lank verant­woordelik was vir die onderhoud van Salomo* se koninklike hof (1 Kon 4:7). Hy was ge­troud met Salomo se dogter, Tafat.

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar