BAÄL-GANAN

BAÄL-GANAN is die naam van twee persone in die Ou Testament*.

  1. ‑Die seun van Akbor, die sewende koning van Edom* (Gen 36:38).
  2. ‑’n Man uit Geder wat in beheer was van die olywe en wildevye gedurende Dawid* se regering (1 Kron 27:28).

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar