ASSOCIATION OF VINEYARD CHURCHES

ASSOCIATION OF VINEYARD CHURCHES het in 1982 tot stand gekom. Hulle is hoofsaaklik evangelies (Kyk by: Evangeliese spiritualiteit) in benadering. Die Vineyard Churches se hoofkantoor is in Randburg. Hulle lidmaatskap tel nagenoeg 2 500 lidmate asook 1 000 kinders en heelwat volgelinge.

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar