ASALJA

ASALJA, seun van Mesullam en pa van Safan* (2 Kon 22:3). Asalja se seun, Safan, was die staatsekretaris in die regering van koning Josia* van Juda* en het aan die koning die wetboek voorgelees wat die hoëpriester, Gilkija*, in die tempel gekry het.

 

Comments

So empty here ... leave a comment!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Sidebar