ARNON

ARNON is ’n rivier waarvan die oorsprong in Transjordanië geleë is en uit die ooste uitmond in die Dooie See. Dit vorm ’n natuurlike grens en word in die Ou Testament* so genoem (Num 21:24; Deut 3:8; Jos 13:16; Rig 11:18).

 

Comments

So empty here ... leave a comment!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Sidebar